(kliek op cd om te luister)

19 Maande

( Mika vd Merwe/D.Lennox )

Ek sit en dink nou net aan jou

ons sou nog saam ons huisie bou

maar toe moes ek ry , en jy is so vr van my  

Ek tel elke sekonde sonder jou

verlang na hoe jy my styf vashou

al moes ek weggaan , sien ons nog dieselfde maan

KOOR:

19 maande , 7 weke

2ure en 4 minute

sonder jou

Kan jou met my hele hart vertrou

ek hou nog elke dag meer van jou

ek dink aan jou, gedagtes net by my

Amper weer terug by jou

jy kan my vir altyd by jou hou

n paar sekondes, dan kan jy my op hou mis

KOOR:x2