(kliek op cd om te luister)

Girl vir jou 

( Mika vd Merwe )

Ek soek vandag na jou

Ek weet ons gaan nou trou

want ek is die girl net vir jou

KOOR:

Ek sien, ek sien

ek sien vir jou

ek weet, ek weet

dat jy van my hou

want ek, ja ek, net ek

is die girl vir jou

ek kyk, ek kyk

ek kyk vir jou

ek weet, ek weet

dat jy van my hou

want ek, ja ek, net ek

is die girl vir jou

 

Ek wil vanaand by jou wees

Ek kan al jou seer genees

want ek is die girl net vir jou

 

Ek sal vir altyd by jou staan

jou naam pas perfek by my van

want ek is die girl net vir jou

 

KOOR:x2

 

Ons sal vir altyd saam wees

Ek sal vir altyd daar wees

 

KOOR:x2