(kliek op cd om te luister)

Jou soen  

(Mika vd Merwe)

  Jyt die mooiste o, ek kan hulle van vr af sien

As jy kyk na my uit die gehoor  

Jy kan lekker dansjy gee al die perfekte tre

Ek sal heel aand met jou kan dans  

BRUG:

Maar daar is een ding van jou wat ek nie kan weerstaan

KOOR:

Jou soen, jou soen , jou soene maak my mal

dit maak dat ek alweer vir jou val

Jou soen, jou soen,  jou soene maak my bly

Maak dat ek verewig by jou bly

Jy het n pragtige lag almal praat van jou smile

Ek sal vir altyd saam met jou wil lag

Jy is sexy gebou jy bly net wie jy is

Dis mos hoe ek van n regte man hou

BRUG:

KOOR:x2