(kliek op cd om te luister)

Kat uit die mou

( Mika vd Merwe )

Jy s jy wil met my praat ek wil ook nog met jou

Kry my na werk in ons straat want die kat is uit die mou

Wonder wat jy vir my wil s sit en dink heel dag aan jou

Wonder of jy my nog wil h want die kat is uit die mou

KOOR:

Ja die kat is uit die mou

Almal weet dit tog nou

Dat ek en jy, baie van mekaar hou

Ja die kat is uit die mou

Almal weet dit tog nou

Dat ek en jy, baie van mekaar hou

Jy wag al vir my in ons straat jyt  geskenke en kaartjies by jou 

Jy s dis vir my, kry my vannaand want die kat is uit die mou

Daardie aand by die dans haal jy n roos uit jou mou

Kom ons vat n kans en gaan dans want die kat is uit die mou

KOOR:x4