(kliek op cd om te luister)

Liedjie vir jou

Ek dink vannaand aan jou

en aan die wilde kus se glowe

Ek dink vanaand aan jou

En aan die eindelose strand

Ek dink aan rotskastele

Watervalle na benede

En beeste padjies sukkel oor die rand

KOOR:

En ek wens dat ek my liedjie vir jou kan sing

en ek weet dat jy die woorde sal verstaan

En ek wens dat  ek my liedjie vir jou kan sing

En ek weet dit sou weer n vonkel in jou o bring

Ek dink vanaand aan jou

En aan die Visriviervallei

Ek dink vanaand aan jou

En aan sy kronkel kronkel kronkel

Ek dink aan stroom versnellings

Aan die koue winter nagte

En kampvuuraande op die goudgeel sand

KOOR

Ek dink vanaand aan jou

En aan die blou blou Kaapse berge

n Sprokiesland in bleekwit

op n helder strlig aand

Ek dink aan waterpoele

wit proteas teen die hange

Maar somtyds vir n oomblik net aan jou

KOOR