(kliek op cd om te luister)
Prins en perd
Jy is my
prins op jou mooi wit perd
Ek is die
meisie met die poniestert
Ek wil hê,
jy moet sê
Jy is al die
moeite werd
Ek wag vir
jou met jou mooi wit perd
Ek
KOOR:
Jy is die een wat die kaarte deel
Ek is die
een wat saam moet speel
Ek
Vir jou
hart nie
My prins
en perd
Ek is die
een wat my beurt moet speel
Jy is die
een wat my hart moet steel
Hier in
my drome is jy altyd
My prins
en perd
As vuur en
ys mekaar moet groet
En gras en
water mekaar ontmoet
Wat sal ons
doen tussen al die groen
Jy is al die
moeite werd
Ek wag vir
jou met jou mooi wit perd
Ek
KOOR:x3