(kliek op cd om te luister)

Sal jy vir my daar wees

Sal jy vir my rooi rose en chocolates bring

Sal jy die rugby los en kom kyk as ek gaan sing

KOOR:

Sal jy vir my daar wees (asb)

Ek sal vir jou daar wees (sal jou nooit vergeet)

En as jy vir my hierdie dinge doen

Sal ek vir jou ja s, kry jy dalk n soen

Sal jy jou plle los en my uitvat vir n fliek

Is jy romanties ek wil weet wat jy my kan bied

KOOR:

Druk en soen en dans en lag

n sprokies wreld, dis net jy

Kom vat my hand en wees my krel

Sal jy vir my daar wees

Ek sal vir jou daar wees

 

Soen druk en soen en dans en lag

n sprokies wreld dis net jy

Kom  vat my hand en wees my krel

(wees my krel) wees my krel

KOOR: x2

Sal jy vir my daar wees