(kliek op cd om te luister)
Skyn op my
( Mika vd
Merwe/D.Lennox)
Dis begin
van die jaar
Ek
is sonder ‘n ou
Het sonder
petrol gaan staan
Alles
loop verkeerd
KOOR:
Want die
son skyn nog steeds op my x4
Niks kan
erger word
Ek
het my selfoon vergeet
Ek staan nou
maar hier
Alles
loop verkeerd
KOOR:
Ek het nou
petrol gekry
By
die
werk gekom
Alles het
nou gedraai
Alles
loop nou reg
KOOR: