(kliek op cd om te luister)

Vastrap medley

Kan jy my dan nie vertrou nie, het ek jou te seer gemaak

Ek wil jou nie net so los nie, ek weet ek het n fout gemaak

toe jy aan my raak

S my is jy bang na na na na

Dat ek jou gaan vang na na na na

Wil jy kom, wil jy gaan, wil jy sit of wil jy staan

Is jy bang

 

Gisteraand se paartie is oor en uit die son begin oor die berge kruip

En die wiele draai, ja die wiele draai

Bokka lyk so mooi vanaand, daar's daai ou van gisteraand

En my hart is vol, ja my hart is vol

Gaan dit hier wees waar ek jou gaan kry

Gaan die volkies vannaand weer koring sny

Hokaai stop die lorrie dis hier waar ek vanaand wil bly

Hokaai stoppie lorrie vanaand is dit net ek en jy

Hokaai stop die lorrie bring al jou plle saam

Hokaai stop die lorrie ons gaan dans dat die stof so staan

 

Elke keer as ek aan jou dink dan sien ek ons bymekaar

Soos jy weet is ek mal oor jou jy het vergeet my lewe draai om jou  

Droom jy soms ook van my, waar ek en jy saam gaan bly

Vat my hand kom saam met my dan wys ek jou jy is bedoel vir my

Ek s jou dis verby met my

Elke keer as ek dink aan jou

Dis verby met my

Elke keer as ek na jou kyk

Dan dink ek jy's die een vir my

Die een wat in my arms bly

Ek s jou nou, dis verby met my

Ek s jou nou, dis verby met my