(kliek op cd om te luister)

n dRukkie

( Mika vd Merwe )

KOOR:

Gee my n drukkie

en ek soek dit net van jou

hou my vir n rukkie

n rukkie vas teen jou

As jy my n drukkie gee, voel dit ek verloor beheer

Jy is nommer 1 vir my , gee n drukkie vir my

KOOR:

As jy my n drukkie gee , s ek hey meneer

ek is mal verlief op jou , ek soek n drukkie net van jou

Jou soentjies is 10 uit 10 , ek weet dat ek jou verdien

Ek sien jou weer vanaand , ek kry drukkies van jou vanaand

KOOR:x2

KOOR:x2